Thursday, 23 June 2016 15:59

Issue 129

Written by 
Rate this item
(0 votes)

 

Vis en binnelandse visserye by damme in sentraal Suid-Afrika 

Geleë in die Sandrivier ongeveer 10km vanaf die N1 hoofweg tussen Winburg en Ventersburg is Allemanskraaldam gedurende 1960 voltooi en beslaan ‘n totale oppervlak van 2 667ha met ‘n gemiddelde diepte van 6.7m by vol kapasiteit. Weens die toeslikking van groot gedeeltes word egter vermoed dat die dam aansienlik vlakker is. Die opvanggebied van die dam beslaan 3 628km2, terwyl die damwal 38m hoog en 1.3km lank is. 

 

 

Vaal Rivier Trio Opvolg! 

Vermeulens sessie #2

 

In die afgelope vier uitgawes is die Vaal Trio reeks aangebied wat ek en ‘n paar hengelvriende gaan hengel het om die beste van die Vaalrivier stroom op vanaf die Skandinawië-hotel omgewing tot-en-met Parys uit te wys. Volgens my swem die grootste visse in die rivier in dié omgewing en daarom het ons besluit om opvolg sessies op elkeen van die vorige sessies te hengel; deur ‘n paar veranderinge tot ons hengel benadering en strategië aan te bring mik ons dié keer na karpe van 10kg en meer! 

 

MITCHELL BERKLEY 

BLOEMHOF BONANZA 2016

 

Die 16de Bloemhof Bonanza is weer hierdie jaar aangebied deur Eco Care en hoofborge Mitchell en Berkley van Pure Fishing SA. Hierdie jaar se toernooi het meer as 1300 vriende en familie gesien by die dam met die hoop om die groot kontant prys van R100 000 huis toe te vat.

 

Read 931 times Last modified on Wednesday, 17 August 2016 12:23

Latest from Sonja Agrella

More in this category: « Issue 128 Issue 130 »