Thursday, 24 April 2014 12:32

Issue 103

Written by 
Rate this item
(0 votes)

Chrissiesmeer & - Ons Eie Meer Distrik

Toe trekboere en jagters meer as 200 jaar gelede die Transvaalse Hoëveld bereik en die massas water van meer as 200 mere en panne in die graslande gesien het, het hulle uitgespan en hulleself daar langs die plaaslike Boesmans ingeburger. Toe was die groot meer bekend as "Groot Zeekoeigat". Die dorpie wat daar op die oewers van diè groot meer ontstaan het, was eers niks meer as 'n oornag halt vir die transportryers en hul waens wat die lang pad tussen die Johannesburgse goudvelde en Algoabaai getrotseer het, totdat dit in 1857 onder die beheer van die ou Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) gekom het.

 

 

Getting Your PVA Bag Right… Why the Solid Bag?

 

In the last issue I looked at the PVA presentation style I was using in a specific area of my fishing. Later that month I had an email from a reader asking why I was using a solid bag approach instead of the standard PVA Stick method? He'd never used solid bags before and wanted to know if he could do the same with the mesh style PVA tubing he had. My reply was, yes, of course he could use the mesh, it probably would not make too much difference to his results, so he would be fine. There were some subtle differences between the two types, but in general he would still catch with the mesh.

 

‘Teen die Meer’ CHRISSIESMEER, MPUMALANGA

Die ‘Teen Die Meer’ oord is op die plaas Nooitgedacht op die wesoewer van Chrissiesmeer geleë omtrent 7 kilometer duskant die dorp Chrissiesmeer. Die N17 loop deur die plaas waarop Joseph en Alida de Jager met Dorper en Merino skape, Drakensberg beeste en hoenders boer. Daar was ook met Veredelde Boerbokke geboer maar diefstal het so toegeneem dat Joseph en Alida besluit het om diè gedeelte van die boerdery te staak, en so twee jaar terug is besluit om met eko-toerisme voort te gaan. Hulle is nou die vierde geslag op die plaas, en hul seuns Karel en Chris is die vyfde geslag - die familie het ‘n lang geskiedenis wat met die besetting van die grond rondom 1870 begin het toe Boesmans nog in die area gewoon het.

Read 1498 times Last modified on Tuesday, 19 May 2015 10:52

Latest from Sonja Agrella

More in this category: « Issue 116 Issue 105 »