Monday, 18 May 2015 09:42

Issue 116

Written by 
Rate this item
(3 votes)

Hooks to get you hooked on Specimen

The transmission from conventional angling to specimen hunting can seem like a big leap, and like most changes can often be met with resistance. I think that in this country we have had to deal with many changes over the years, and to have it now in a sport we love, can sometimes be met with defiant resistance. I’ve often overheard people dismiss specimen angling as just another scheme or money making racket, but as with many things, the fear of the unknown can be the root of these disparaging remarks, after all, it’s not easy to give up being a master with all the knowledge of one facet, to move into another where you are the novice. 

KOM ONS GAAN OEWERHENGEL - GROOTDRAAI DAM!

In hierdie opwindende reeks hengel 11 keer Protea hengelaar Neville Foord by verskeie bekende oewers waar kompeterende hengelaars gereeld meeding. Die reeks is saamgestel sodat kompeterende hengelaars waardevolle inligting vir sy/haar volgende toernooi bekom - alles wat belangrik is om konstant goed te presteer in oewerhengel. Ook baie nuttige inligting vir geleentheidshengelaars! Vir baie jare was hierdie dam my gunsteling om by te hengel, en tot vandag toe is ek mal daaroor om daar te hengel omdat mens nooit weet wat jy volgende aan die lyn gaan kry nie.

Oppad na sukses deel 3 Krugersdriftdam

As jy enige Bloemfonteiner vra waar hulle die naweek ‘n lyntjie gaan natmaak, gaan hul antwoord nege uit tien keer wees – Krugersdriftdam. Die eenvoudige rede hiervoor is dat dit ‘n juweeldam is. Lekker naby ‘n groot stad, goeie skadubome vir die kampeerders, dis veilig om nie eers te praat van die monster karpe en babers wat hier gevang word nie. Dit is hoekom die “Kampioen van Kampioene” Toernooi vir die eerste keer ooit hier aangebied gaan word. Die toernooi se formaat is dat elke provinsie se beste junior, dame en senior en meester hengelaars teen mekaar kompeteer om waarlik te sien wie die kampioen is.

 

Read 3433 times Last modified on Monday, 22 June 2015 15:19

Latest from Sonja Agrella

More in this category: « Issue 119 Issue 103 »