Friday, 13 March 2015 12:08

Issue 114

“Muddy Magic”Deel 6

Rooineus Muddies in Loskopdam.

Tensy ek nog so klein was dat ek dit nie kan onthou nie, is dit my eerste keer by Loskopdam. Die dam is gebou in die Olifantsrivier in die pragtige Laeveld natuurskoon wat beslis anders is as waaraan ons op die Hoëveld gewoond is. Loskop spog met ‘n groot verskeidenheid spesies waaronder karp, rooineuse, blou-en-rooiborskurper, grootskub geelvis, baber en swartbaars die gewildste teikenspesies is.

 

KOM ONS GAAN OEWERHENGEL

“In die nuwe reeks artikels hengel 11 keer Protea hengelaar Neville Foord by verskeie bekende oewers waar kompeterende hengelaars gereeld meeding in belangrike kompetisies. Hierdie reeks is saamgestel sodat die kompeterende hengelaar waardevolle inligting vir sy/haar volgende kompetisie maklik kan bekom. Neville Foord het die afgelope 4 jaar tot op die hoogste vlak van Senior kompeterende oewerhengel deurgedring deur 1 jaar Savof A en 3 jaar in ‘n ry in die senior nasionale Protea-span opgeneem te word om sy land te gaan verteenwoordig in Namibie. Hy het 2 keer die toernooi in Namibie individueel gewen en was ‘n ander keer 3e wat ook aan hom sy Drie-Nasie kleure besorg het. Ons leer alles wat belangrik is om konstant goed te presteer in oewerhengel by Neville in die opwindende reeks!”

 

Oppad na sukses

deel 1 Krugersdriftdam

Hierdie reeks handel oor die uitdagings vir ‘n hengelaar oppad na ‘n gesiene, professionele sportpersoon. As jy ‘n kompeterende hengelaar is, is hierdie reeks artikels net vir jou! (Maar alle hengelaars kan daarby baat vind – Red.) In elke aflewering neem ek lesers saam na ons damme en wys hoe kompeteer ek teen die grootste hengelaars in Suid–Afrika en alles wat ek op die oewer beleef.

 

Published in Previous Issues
Friday, 13 March 2015 11:55

Issue 113

WENRESEP BY DOORNDRAAIDAM

Tydens ‘n afgelope naweek by Doorndraaidam het ek saam met ‘n vriend, Danie van Niekerk gaan lyn natmaak en onder omstandighede ‘n goeie naweek beleef. Dit was sy eerste ervaring van karp spesiehengel en sonder die nodige gerei kon hy nie sukses behaal nie, maar kon darem oplet wat ek doen. 

 

 

Babers in die VAKANSIE!

Vakansietyd beteken visvangtyd, en vir hengelaars wat gereeld aan kompeterende hengeldruk gewoond is, beteken vakansietyd ook tyd om met nuwe planne vorendag te kom en dinge te toets om die hengel vernuf nog meer op te skerp. Baberhengel is vir my juis een van daai hengelsoorte wat ek geniet saam met my vriende gedurende die vakansietyd. 

 

 

Ups and Downs!

Aas-aanbiedinge en Dips Deel 5

“Watter tipe aas moet ek gebruik? Watter “floats” werk? Moet die deeg met suiker aangemaak word? Sal pitte werk? Hoe groot moet my aas wees?” Ons word gereeld met hierdie tipe vrae gekonfronteer langs die water, en die menings is baie uiteenlopend….

 

Published in Previous Issues
Friday, 16 January 2015 12:07

Issue 112

Spread1Spread1

Starter Rigs: 

EMBRACE ‘CHANGE’ FOR BIG CARP SUCCESS 

Change is often met with resistance. Fear of the unknown, the comfort of routine or just plain laziness, can all be factors when people are confronted with change but decide to resist it. If you are reading this then you have already decided to step out of your own comfort zone and are probably looking to either learn and take on board new ideas, to improve your own scope and knowledge base, or looking to improve your results because your current methods are not producing the desired results. 

 

Roodekopjes Bonanza 2014 

Stygende watervlakke en visse wat byt! 

Die 2014 Roodekopjes Bonanza was amper ontwrig nadat Hartbeespoortdam se sluise net voor die toernooi oopgemaak is en dit ‘n skielike styging in die watervlak by Roodekopjesdam veroorsaak het. Die stygende water het die hengeloewers kleiner gemaak as wat dit aanvanklik was, en addisionele oewers moes inderhaas verkry word om almal te huisves omdat die Roodekopjes Hengeloord heeltemal vol was. 

 

 Pro Mania Toernooi 

by Sandveld Bloemhof 

Die Pro Mania reeks het in die laaste 2 jaar goed posgevat en tot ‘n baie gesogte toernooireeks ontwikkel. Met R30 000 kontant as topprys waarmee die individuele wenner wegstap is die druk op elke hengelaar geen grap nie. Die kompetisie tussen die hengelaars is meedoënloos, maar tog in ‘n uitsonderlike goeie gees. 

 

Published in Previous Issues
Wednesday, 10 December 2014 15:42

Issue 111

EIENSKAPPE VAN SUIKER

In teenstelling met sout, val suiker as bymiddel in ase makliker op die oor van die varswater hengelaar. Dit is 'n feit dat die gebruik van suiker in verskllende ase die hengelaar 'n positiewe voordeel bied. Eenvoudige wit suiker bied verskillende eienskappe wat jou aas 'n trappie hoër as jou opponent s'n kan vat, wat jou moontlik meer vis in die hounet kan besorg...

 

Kevin Downey Memorial match Goes Metro

The most prestigious match angling event of the year, the Kevin Downey Memorial Match, was held at the end of November. The 16 qualification matches held through the year produced the Top 20 anglers nationwide. The 10 Seniors, 5 Ladies and 5 Juniors lined up on a brand new venue, this year in the center of Gauteng. 

 

 

 

Published in Previous Issues
Friday, 14 November 2014 09:14

Issue 110

STARTER BAITS

The title is actually a little misleading as it implies that the following information should be used only if you are starting out and to be discarded as you progress beyond the early stages of your specimen journey.

Keeping things simple would be a more appropriate title perhaps, though this too can have its negative connotations, so let’s just stick with the “Starter” label, but by no means is this limited to just beginners. 

LIMERICK LODGE & yellowfish (and barbel)

In the second week of October a Bank Angler field team of myself, Martin Engelke and Cornelius 'Renier" Solomon paid the Limerick Lodge on the Vaal River a visit. Lodge manager "HP" van Eck had extended an invitation earlier in the year to visit, use the Lodge's facilities and fish its stretch of Vaal River. 

 

Ups and Downs! Voer

So baie om van te kies! Maar hier het ek my grootste les tot dusver geleer - mens sou dink dat na 10 jaar se kompeterende hengel is voer die laaste ding waarmee ek ’n fout sou maak. Ek was nog altyd ’n getroue ondersteuner van een spesifieke tipe voer, maar op verlede jaar se Pro Mania Finaal besluit ek toe om ’n ander tipe voer te gebruik.

Published in Previous Issues
Tuesday, 21 October 2014 14:59

Issue 109

SNAGS TO RICHES

So you’ve decided to take the plunge and try out specimen fishing. Summer’s here, you are tired of catching those small fish that you’ve been catching year after year, with the perhaps the odd larger one that helps to increase your personal best just a little, plus not forgetting those huge fish that always seem to be the ones that break you up.

 

HOE NOU GEMAAK?

Wat is die korrekte manier om die “Bait Runner” stelsel te geruik?

Hierdie katrol is enig in sy soort en albei die remstesels is agter in die vorm van twee knoppe. Die een is ‘n ring en die ander is ‘n knop en daar word tussen die twee geskakel deur middel van ‘n hefboom, wat outomaties terugskakel na die vegrem as die slinger gedraai word. 

 

Ups and Downs! Hoe akkuraat kan jy hengel?  

Die vorige aflewering in hierdie reeks het gehandel oor stokke, naamlik verskillende tipes stokke en die stok wat by jou en jou hengelstyl sal pas. Hierdie aflewering loop hand aan hand met die vorige een, want dis ook een van die aspekte wat ‘n hengelaar na moet kyk as dit met hom of haar taai gaan. Ek weet van hengelaars wat baie akkuraat hengel en tussen 60m en 130m op ’n kol kan raak gooi. 

Published in Previous Issues
Monday, 18 August 2014 09:37

Issue 107

1 – Nil

It had not been a great start. Perhaps a little too casual, more a going through the motions affair  than a “seizing of the day” -  type of start to the session -no “Carpe Diem” from me so far! Arrive, slow set-up, rods in by nightfall and rest. And rest I did, for four days, not a bite! Okay, not exactly four days but close enough, arriving late on day one and leaving early on day four; so far  the dam had not been kind to me at all.

 

Aaskliniek Casters as voer aas

Wat maak casters so ideal as voer-aas? Dooie-aas. Casters kan as 'n dooie aas gereken word alhoewel dit eintlik heeltemal lewendig is. Omdat casters nie die vermoë besit om vanself te beweeg nie, is die hengelaar verseker dat die casters op die voerkol sal bly.

 

When the weather destroys your braai

So have you ever planned a weekend fishing trip, double checked that you haven’t forgotten anything, hit the road and arrived safely, unpacked, pitched the tents and set up the rods ready to catch that big one that got away the last time, opened the first cold one and when you have relaxed, staring at the horizon, noticed a thick layer of clouds glaring at you?

Published in Previous Issues
Tuesday, 17 June 2014 09:32

Issue 105

Ons hengel by Vogel’s dam Deel 1

Reg buite en net suid van Spings aan die Oosrand is Vogeldam geleë. Hierdie is die klubwater van Daggafontein Hengelklub wat by Mpumalanga geaffilieer is. Vogel is 'n moeilike water met nukke en grille en moet maar liefs met handskoene aangepak word...

 

 UNDERSTANDING CARP FEEDING IN WINTER Part 2 

The most commonly known anti-nutrients in specimen bait making circles are the Protease Enzyme inhibitors. These are chemicals which inhibit the action of the enzyme Trypsin in some feed ingredients. Trypsin is an enzyme crucial to the fish in helping to break down the proteins in the feed, so if you don't prevent this, this loss can be as high at 80%, even though on paper the feed looks high in protein. This is crucial for the fish farmer (indeed all farmers), as it will cost more to feed the animals as they will need to consume more of the food to receive the same proteins, than if the inhibitor had been removed or destroyed from the feed in the first place.

 

THE BANK ANGLER CHALLENGE

In this series our youngest Field Editor, Neville Foord is set several daunting challenges to really test not only his angling skills, but also his mental toughness, his temperament and his ability to adapt and persevere no matter what the fish and weather throw at him.

For Challenge #2 he had to catch 20 Vaal muddies using Feeder tactics and earthworms in only 5 hours, but could choose his own venue and groundfeed. Here’s how it went…  

Published in Previous Issues
Thursday, 15 May 2014 11:02

Issue 104

UNDERSTANDING CARP FEEDING IN WINTER

While many anglers will have put their rods away for winter, those in the know will have dusted off their cold weather gear ready for the pursuit of the bigger specimens that this time of year always produces. The catfish activity is down, the food availability is down, the metabolism of the smaller and faster bait-gorging fish is down - all contributing factors that result in those bigger fish being landed. An important contributing factor to also consider from mid-May into June, which perhaps you might not expect, is fish spawning.

 

 

THE BANK ANGLER CHALLENGE: THREE BARBEL OF 4KG EACH 

In this series our youngest Field Editor, Neville Foord is set several daunting challenges to really test not only his angling skills, but also his mental toughness, his temperament and his ability to adapt and persevere no matter what the fish and weather throw at him. His first challenge was to catch 3 Barbel of a minimum of 4kg each in an 8-hour session using just 2 rods and small hooks. He could use any legal technique and choose his own venue...

 

JAGTERS en HENGELAARS: een en dieselfde spesie!

Die meerderheid van jagters wie ek ken, hengel ook. Die omgekeerde is natuurlik ook waar. In die lente kan ek nie wag vir die somer (hengelseisoen) om aan te breek nie, en in die herfs kan die winter nie gou genoeg kom vir die aanvang van die jagseisoen nie! Of mens nou met 'n geweer, handwapen, pyl-en-boog, swartkruit wapen of visstok jag, bly die beginsels vir die sportjagter-/hengelaar dieselfde.

Published in Previous Issues
Thursday, 24 April 2014 12:32

Issue 103

Chrissiesmeer & - Ons Eie Meer Distrik

Toe trekboere en jagters meer as 200 jaar gelede die Transvaalse Hoëveld bereik en die massas water van meer as 200 mere en panne in die graslande gesien het, het hulle uitgespan en hulleself daar langs die plaaslike Boesmans ingeburger. Toe was die groot meer bekend as "Groot Zeekoeigat". Die dorpie wat daar op die oewers van diè groot meer ontstaan het, was eers niks meer as 'n oornag halt vir die transportryers en hul waens wat die lang pad tussen die Johannesburgse goudvelde en Algoabaai getrotseer het, totdat dit in 1857 onder die beheer van die ou Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) gekom het.

 

 

Getting Your PVA Bag Right… Why the Solid Bag?

 

In the last issue I looked at the PVA presentation style I was using in a specific area of my fishing. Later that month I had an email from a reader asking why I was using a solid bag approach instead of the standard PVA Stick method? He'd never used solid bags before and wanted to know if he could do the same with the mesh style PVA tubing he had. My reply was, yes, of course he could use the mesh, it probably would not make too much difference to his results, so he would be fine. There were some subtle differences between the two types, but in general he would still catch with the mesh.

 

‘Teen die Meer’ CHRISSIESMEER, MPUMALANGA

Die ‘Teen Die Meer’ oord is op die plaas Nooitgedacht op die wesoewer van Chrissiesmeer geleë omtrent 7 kilometer duskant die dorp Chrissiesmeer. Die N17 loop deur die plaas waarop Joseph en Alida de Jager met Dorper en Merino skape, Drakensberg beeste en hoenders boer. Daar was ook met Veredelde Boerbokke geboer maar diefstal het so toegeneem dat Joseph en Alida besluit het om diè gedeelte van die boerdery te staak, en so twee jaar terug is besluit om met eko-toerisme voort te gaan. Hulle is nou die vierde geslag op die plaas, en hul seuns Karel en Chris is die vyfde geslag - die familie het ‘n lang geskiedenis wat met die besetting van die grond rondom 1870 begin het toe Boesmans nog in die area gewoon het.

Published in Previous Issues
Page 2 of 3