Friday, 16 September 2016 15:38

Issue 132

 

Vis en binnelandse visserye by damme in sentraal Suid-Afrika

Bloemhofdam – deel 2 

In Deel 1 wat in die vorige uitgawe verskyn het, is die algemene inligting oor Bloemhofdam, die potensiële visopbrengs en wisseling van die watervlak, sowel as die kommersiële vissery projekte bespreek. In Deel 2 word ‘n oorsig oor die hengel aangeleenthede en die huidige vispopulasie, sowel as die uitheemse graskarp, gegee

 

 

Laat winter babers op vlieg

Op ‘n laat Sondagaand in Augustus kry ek ‘n Whatsapp boodskap van my goeie vriend Ockie Schoeman, met ‘n eenvoudige vraag: “Ek het gewonder of jy Dinsdag saam met my en Terry Babich wil gaan babers vang op vlieg? Ons gebruik ‘n 9 gewig stok en teiken die vlak baaie. Ek het gedink dit sal dalk ‘n interessante artikel maak. Laat weet as jy wil saamkom vir groot pret!”

 

 

 

Feeder fish off Round 2 Match 1 

Round two of the feeder fish offs started early July in the midst of the icy weather with the first match between Roland Reid (left) and Macky “Americo” Familiar.

Wednesday, 17 August 2016 12:12

Issue 131

 

KOMMANDONEK BY HARTIES 

Met Harties-karpe wat kort-kort op Facebook pronk, besluit ek na die soveelste foto wat op my foon se skerm verskyn, dat dit ons nuwe bestemming met die Oewerhengelaar-kamera sal wees… 

 

  

VANG EN VRYLAAT – IS DIT ALTYD DIE REGTE DING?

Die praktyk van ‘vang en vrylaat’ het ‘n integrale deel geword van ons moderne oewerhengel, maar is dit altyd die regte ding om te doen? Dis ‘n vraag wat onder bewaringsbewuste hengelaars gereeld bespreek word. Eugene Kruger het die onderwerp met Advokaat Bernard Venter (foto), Varswater Bewaringsbeampte van die Suid- Afrikaanse Hengel en Vergooi Konfederasie (South African Sport Angling & Casting Confederation - SASACC) bespreek na aanleiding van ‘n persverklaring wat SASACC op 1 Augustus uitgereik het. 

 

BANK ANGLING IN THE OFS 

SOETDORING NATURE RESERVE 

Soetdoring Nature Reserve is situated on the R700 about 40km from Bloemfontein. It provided me with plenty of stress relief when I was still a student at the University of the Free State, so I recently thought it worthwhile to revisit this “place of Zen”. I used to catch plenty of carp and catfish in the Modder River that runs through it. My absolute favourite ‘abnormality’ of this venue is that the catfish readily take your bait, even your Rietvlei carp rig during the height of day when you wouldn’t expect them to. So with my good friend Hannes van Schalkwyk we arrived early one morning with plenty of enthusiasm for the day’s fishing. 
Tuesday, 19 July 2016 15:46

Issue 130

 

DIE TEGNIESE DEBAT

 

Vir die artikel was daar slegs gefokus op wat gebeur met die konsentrate wanneer die strop die water tref na die werp slag en op die bodem gaan lê

  

VANDERKLOOF

 

FIELD SPORTS JEWEL IN THE UPPER KAROO

 

When a six-man crew of The Bank Angler visited Vanderkloof in May, they had two main objectives - to set a new IGFA All Tackle record for Largemouth Yellowfish, and to achieve a double MacNab Challenge. 

FEEDER ANGLING 

WORLD CHAMPIONSHIPS 2016

 

DTD canal, Novi Sad – Serbia

 

he 6th World Feeder Fishing Championships were held at the man-made shipping canal in the town of Novi Sad in Serbia during the month of June. A venue filled with loads of small skimmer bream, crucian carp, catfish, gobys, roach and hybrids as well as a few other species such as nase, pike, zander and Chinese silver carp.  

Thursday, 23 June 2016 15:59

Issue 129

 

Vis en binnelandse visserye by damme in sentraal Suid-Afrika 

Geleë in die Sandrivier ongeveer 10km vanaf die N1 hoofweg tussen Winburg en Ventersburg is Allemanskraaldam gedurende 1960 voltooi en beslaan ‘n totale oppervlak van 2 667ha met ‘n gemiddelde diepte van 6.7m by vol kapasiteit. Weens die toeslikking van groot gedeeltes word egter vermoed dat die dam aansienlik vlakker is. Die opvanggebied van die dam beslaan 3 628km2, terwyl die damwal 38m hoog en 1.3km lank is. 

 

 

Vaal Rivier Trio Opvolg! 

Vermeulens sessie #2

 

In die afgelope vier uitgawes is die Vaal Trio reeks aangebied wat ek en ‘n paar hengelvriende gaan hengel het om die beste van die Vaalrivier stroom op vanaf die Skandinawië-hotel omgewing tot-en-met Parys uit te wys. Volgens my swem die grootste visse in die rivier in dié omgewing en daarom het ons besluit om opvolg sessies op elkeen van die vorige sessies te hengel; deur ‘n paar veranderinge tot ons hengel benadering en strategië aan te bring mik ons dié keer na karpe van 10kg en meer! 

 

MITCHELL BERKLEY 

BLOEMHOF BONANZA 2016

 

Die 16de Bloemhof Bonanza is weer hierdie jaar aangebied deur Eco Care en hoofborge Mitchell en Berkley van Pure Fishing SA. Hierdie jaar se toernooi het meer as 1300 vriende en familie gesien by die dam met die hoop om die groot kontant prys van R100 000 huis toe te vat.

 

Friday, 13 May 2016 10:20

Issue 128

 

 

BOOSTING  YOUR BOILIES

With Winter barely begun there are many months still of Catfish-free angling and monster carp to catch, with many of us turning exclusively to boilies. The current growth of boilie fishing has really exploded during the last year. With more and more bait companies springing up, together with the huge homemade craze taking off, this winter will see huge numbers of boilies going into our waters, more now than ever before.

 

 

 

Vaal Rivier Trio Opvolg! River View sessie #2

In die afgelope drie uitgawes is die “Vaal Trio” reeks aangebied  waarin ek en hengelvriende gehengel  het om van die beste van die Vaalrivier se hengel geleenthede uit te beeld stroom-op van die Skandinawië-hotel omgewing tot en met Parys. Ek is van mening dat die grootste visse in die rivier in dié omgewing voorkom so is daar besluit om opvolg sessies te doen. Met ‘n paar veranderinge tot ons hengel benadering, strategië en gerei mik ons dié keer hoër as ooit!   

 


2016 Nasionale Karp Proewe Bloemhofdam 

Weens genade het reën oor die stedelike gedeeltes van Gauteng geval en het die Hartebeespoortdam vir die eerste keer in 10 jaar al sy sluise oop gehad met massas water wat in die Krokodilrivier na Roodekoppiesdam gevloei het. Die dam het binne 9 dae van 15% na 103% gestyg wat die besluit van venue keuse vir die proewe noodgedwonge verander het na Bloemhofdam, en meer spesifiek die Sandveldoewer. 

Friday, 15 April 2016 10:27

Issue 127

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


DIE TEGNIESE DEBAT 

Die Vraag: Wat is die invloed van die hoek op my strop?

Vir die artikel was daar op twee aspekte gefokus:

Die invloed van die lang lyn (10cm – 14cm) en kort lyn (6cm – 9cm) op die aanbieding van die aas. Die invloed wat ‘n lang (25cm – 35cm) sinkerlyn/skaglyn het op die aanbieding van die aas. 

 

FULL MOON MONSTERS

My dad and I finally managed to go wet a line from 22-24 March during the school holidays. We visited an old favourite venue at the Vaal Dam which was only 48% full; it was Full Moon and my dad said the fishing would be challenging. We arrived at “the spot” quite early but took our time to set up our camp for the three days.   

 


Senior SA Kampioenskappe Bloemhofdam 

Net soos die Dames en Juniors was die Senior A-afdeling ook aangebied by die bekende Sandveld oewer langs Bloemhofdam. 

Verlatenkraal het vanjaar die B spanne gehuisves en omrede die watervlak so laag is kon die manne redelik naby hengel om in diep water te wees. 

 Die C afdeling moes ‘n baie modderige oewer trotseer genaamd Jagkamp. 

Thursday, 17 March 2016 09:03

Issue 126


WATER HYACINTH  

– BAD FOR FISHING 

For bank anglers any type of obstruction in front of their peg is more than just a frustration – break-offs, fish becoming entangled and having to continuously re-tie traces can put a damper on what should be a great day next to the water, not to even mention  the possibility of losing a PB!

 

Vaal Rivier Trio! deel 2

Hier is Deel 2 van die ‘Vaal Trio’ reeks wat drie pragtige venues op die Vaalrivier toelig . Hengelaar en skrywer Neville Foord en fotograaf Ruaan Lubbe het die pad gevat om die hengel geleenthede to ondersoek en die antwoord te soek op die vraag: “Wat skuil in die gate diep onder die water van die legendariese Vaal Rivier?”  

 


2016 DAMES NASIONALE KAMPIOENSKAPPE

 

SANDVELD BLOEMHOF DAM

Die ononderbroke wind het eindelik reën oor die dor landskap van Bloemhof en die omliggende omgewing gebring en dit in ‘n prentjie verander – alles is weer lowerend en bybelskoon maar die dam se watervlak blyk steeds soos sommige van ons se beursies – leeg! Nietemin was die visse van die dam steeds in hul meerderheid betrokke en kon die dames mooi sakke na die skaal bring! 

Tuesday, 16 February 2016 15:14

Issue 125


MKHULU MANZI SAFARIS

 

Oranjerivier, Vanderkloof deel 4

 

Nadat ons by Sandgat opgepak het vertrek ons dadelik na Mkhulu Manzi - “Groot Water” - so 15km verder stroom-af in die Oranjerivier. Ons ry ‘n gemaklike grondpad op die plaas deur Karoo bosse, bome en skape met ook ‘n vlakvark en haar lammers wat voor ons padgee oppad na die rivierkamp - die afwagting om weer by die rivier uit te kom waar ons pas vandaan kom is soos ‘n lucky packet - jy wonder wat jy gaan kry....

 

 


NUUT! RIVIERAVONTURE - Vaal Rivier Trio!

 

In Januarie het ons die jaar se oewerhengelreeks  afgeskop met ‘n uitnodiging na drie pragtige plekke langs die Vaalrivier om te gaan hengel en te kyk wat skuil in die gate diep onder die water van dié legendariese rivier - voorwaar ‘n uitstekende “Vaal Trio”! Hengelaar en skrywer Neville Foord asook fotograaf Ruaan Lubbe het saamgespan en die stories gaan haal.   

 

 


New! “OTHER” VENUES - Fun at Hole Number 17 at the Ficksburg Golf and Country Club

 

Very few of us can say that we were one of the first ever people to fish a body of water, but I have been lucky enough to mark this one off my bucket-list. I had heard that the Ficksburg Golf Club was planning to become a full-fledged Country Club, offering an 18-hole golf course, a mountain bike trail and now also fishing. Even though the club renaming and fishing legislation had not been made official, I went to ask permission to fish the dam at hole number 17. My happiness was made two-fold when they gave me permission to fish and when they told me that there was a strict catch and release policy. Good job guys! 

Friday, 15 January 2016 12:55

Issue 124


Vis en binnelandse visserye by damme in sentraal Suid-Afrika 

Kalkfonteindam (Kraaipoortdam)

Kalkfonteindam, wat hoofsaaklik deur veeplase omring word, is een van die grootste damme in Suid-Afrika met ‘n opvanggebied van 10 264 km2. As die dam vol is, beslaan dit 3 769 ha met ‘n kapasiteit van 258 miljoen m3 water en gemiddelde diepte van 7 m.  Die damwal is 36 m hoog en 317 m lank. Hengelareas is by die Waterwese gronde beskikbaar wat deur die Fauresmith/Koffiefontein pad bereik kan word, of in die Kalkfontein Natuurreservaat wat vanaf die Fauresmith/Petrusburg grondpad bereik kan word.  

 


WATER DEPTH, OXYGEN LEVELSAND CARP 

One of the first aspects of carp fishing that intrigued me from early childhood  is how do carp survive in those deeper, low oxygen waters where one often target them? 

 

Oxygen is a dynamic and vital component of water chemistry and dramatically influences fish behaviour. One thing we humans take for granted is that we live in an environment of relatively stable oxygen concentrations. 

 

 

 

SAVOF JUNIOR SA’S 2015 BLOEMHOF DAM

 

Soos dit die gebruik geword het, het Bloemhofdam en die dorp weer eens gesorg vir ‘n suksesvolle aanbieding van die 2015 SAVOF Junior Nasionale Kampioenskappe. Met 341 hengelaars en 29 beamptes in die vyf afdelings is die toernooi seker van die grootste kompeterendehengel aangeleenthede in die land, om nie eens te praat nie van die groot aantal ouers en vriende wat hul hengelaars en spanne ondersteun. Al was die dam op sy laagste vlak in jare het goeie vangste by al die verskillende oewers gesorg vir ‘n opwindende toernooi.     

Saturday, 12 December 2015 11:03

Issue 123

DIE TEGNIESE DEBAT

Die Vraag: Hoe lyk die bodem waarop jy hengel?

Strop -Die bodem is die term wat gebruik word om die “grond” area te beskryf wat onder die water van die dam, kanaal en rivier is.

 

 

VRAE DIE KENNERS

Wat dink jy is jou mededinger in ‘n kompetisie se geheim op ‘n dag wat jy nie so goed hengel nie en hy / sy hengel die vis raak gooi vir gooi? Hoe hanteer jy dit? Wat dink julle is die geheim vir sy/haar sukses?

 

 

HOE WIND HENGEL BEINVLOED

Daar is ‘n oer-oue debat onder hengelaars rondom die vraag of die windrigting ‘n invloed het op hoe aktief vis sal byt. Sommige hengelaars glo vas die vis sal net byt as die wind uit ‘n sekere rigting kom terwyl ander nou weer glo dit maak nie saak nie.

Page 1 of 4