Tuesday, 11 June 2013 10:27

Issue 93

Written by 
Rate this item
(2 votes)

Kolie van Rensburg, Vaaldam

Dis 04:05 en Pieter du Plessis kom by die hek ingery. Ons pak sy gerei oor in my bakkie om saam aan die Gauteng Pro Mania by Kolie van Rensburg se oewer by Vaaldam te gaan deelneem. Ons moet 05:30 reeds op die oewer wees om in te skryf, so dit was maar  “vroeg roer“ vanoggend! Self het ek nog nooit by hierdie venue gehengel nie, maar ek hoor die water daar is lekker diep. Ander hengelaars is alreeds op die oewer toe ons daar stop. Dis nog donker, maar die volmaan help baie om die donker skadubeelde van die hengelaars maklik in bekendes te omskep. Die manne het behoorlike winter klere aan en dis baie kouer hier langs die water as wat dit by die huis was.

  

Erfenis Dam 

Daar is dele in die dam waar die ou rivier naby aan die kant is en daar word die water baie vinnig diep. Dan is daar by van die privaat plase waar die water weer redelik vlakker is aangesien die ou rivierloop nie daar naby verbygevloei het nie.

 

  

The Art of Big Carp Fishing

Particles are hard baits, mainly seeds which need to be soaked and then cooked to soften them just a little. The cooking process also activates the oils and flavours of each individual seed, which in turn acts as an attractor to get the carp feeding around your hook bait. Particles can also be divided into two categories - small and large.

Read 2781 times Last modified on Tuesday, 16 July 2013 13:45

Latest from Sonja Agrella

Related items

More in this category: « Issue 94 Issue 92 »