Friday, 13 May 2016 10:20

Issue 128

Written by 
Rate this item
(0 votes)

 

 

BOOSTING  YOUR BOILIES

With Winter barely begun there are many months still of Catfish-free angling and monster carp to catch, with many of us turning exclusively to boilies. The current growth of boilie fishing has really exploded during the last year. With more and more bait companies springing up, together with the huge homemade craze taking off, this winter will see huge numbers of boilies going into our waters, more now than ever before.

 

 

 

Vaal Rivier Trio Opvolg! River View sessie #2

In die afgelope drie uitgawes is die “Vaal Trio” reeks aangebied  waarin ek en hengelvriende gehengel  het om van die beste van die Vaalrivier se hengel geleenthede uit te beeld stroom-op van die Skandinawië-hotel omgewing tot en met Parys. Ek is van mening dat die grootste visse in die rivier in dié omgewing voorkom so is daar besluit om opvolg sessies te doen. Met ‘n paar veranderinge tot ons hengel benadering, strategië en gerei mik ons dié keer hoër as ooit!   

 


2016 Nasionale Karp Proewe Bloemhofdam 

Weens genade het reën oor die stedelike gedeeltes van Gauteng geval en het die Hartebeespoortdam vir die eerste keer in 10 jaar al sy sluise oop gehad met massas water wat in die Krokodilrivier na Roodekoppiesdam gevloei het. Die dam het binne 9 dae van 15% na 103% gestyg wat die besluit van venue keuse vir die proewe noodgedwonge verander het na Bloemhofdam, en meer spesifiek die Sandveldoewer. 

Read 1013 times Last modified on Friday, 13 May 2016 10:34

Latest from Sonja Agrella

Related items

More in this category: « Issue 118 Issue 129 »