Friday, 15 January 2016 12:55

Issue 124

Written by 
Rate this item
(0 votes)


Vis en binnelandse visserye by damme in sentraal Suid-Afrika 

Kalkfonteindam (Kraaipoortdam)

Kalkfonteindam, wat hoofsaaklik deur veeplase omring word, is een van die grootste damme in Suid-Afrika met ‘n opvanggebied van 10 264 km2. As die dam vol is, beslaan dit 3 769 ha met ‘n kapasiteit van 258 miljoen m3 water en gemiddelde diepte van 7 m.  Die damwal is 36 m hoog en 317 m lank. Hengelareas is by die Waterwese gronde beskikbaar wat deur die Fauresmith/Koffiefontein pad bereik kan word, of in die Kalkfontein Natuurreservaat wat vanaf die Fauresmith/Petrusburg grondpad bereik kan word.  

 


WATER DEPTH, OXYGEN LEVELSAND CARP 

One of the first aspects of carp fishing that intrigued me from early childhood  is how do carp survive in those deeper, low oxygen waters where one often target them? 

 

Oxygen is a dynamic and vital component of water chemistry and dramatically influences fish behaviour. One thing we humans take for granted is that we live in an environment of relatively stable oxygen concentrations. 

 

 

 

SAVOF JUNIOR SA’S 2015 BLOEMHOF DAM

 

Soos dit die gebruik geword het, het Bloemhofdam en die dorp weer eens gesorg vir ‘n suksesvolle aanbieding van die 2015 SAVOF Junior Nasionale Kampioenskappe. Met 341 hengelaars en 29 beamptes in die vyf afdelings is die toernooi seker van die grootste kompeterendehengel aangeleenthede in die land, om nie eens te praat nie van die groot aantal ouers en vriende wat hul hengelaars en spanne ondersteun. Al was die dam op sy laagste vlak in jare het goeie vangste by al die verskillende oewers gesorg vir ‘n opwindende toernooi.     

Read 855 times Last modified on Friday, 19 February 2016 12:43

Latest from Sonja Agrella

More in this category: « Issue 131 Issue 117 »