Friday, 16 October 2015 09:09

Issue 121

Written by 
Rate this item
(0 votes)

 

Die Ondersoek
In hierdie uitgawe het ek met Alan Groves gaan gesels oor sy deelname aan die Pro Mania Team Classic gedurende September 2015 wat plaasgevind het by Leeuplaas, Vaaldam.
Alan is deel van die Super Cast span wat deelgeneem het aan die Pro Mania Team Classic. Die Toernooi vind gereeld plaas tussen van die top spanne wat ingeskryf het vir die toernooi reeks.
 

Kom ons gaan OEWERHENGEL! Klipdriftdam - deel 8

Ek is nie seker of die brandewyn fabriek in Robertson en Klipdriftdam net voor Potchefstroom iets met mekaar in gemeen het anders as dieselfde naam nie, maar die dam het my en my 2 hengel vriende, Anton Buitendag en Bertie de Jager vroeg in die somer verras met buitengewone aksie op ons oewerhengel staanders! Die dam was vol, die weer was perfek en die visse was in “pre-spawn mode”!


NOG ‘n SUKSESVOLLE RAMKATFEES

Hierdie jaar se Ramkatfees - dis nou die hengeldag en -kompetisie in Pretoria vir enige iemand wat in ‘n rolstoel is of wat een of ander liggaamlike gebrek het – het by die Irene Country Lodge op 12 September plaasgevind. Op die pragtige grasperke op die oewers van die Lodge se dam het 34 hengelaars saamgetrek wat ywerig die kompetisie wou wen.
Read 1215 times Last modified on Friday, 13 November 2015 12:43

Latest from Sonja Agrella

More in this category: « Issue 117 Issue 120 »