Error
  • JUser: :_load: Unable to load user with ID: 404
Wednesday, 13 March 2013 09:48

Albertfallsdam

Written by 
Rate this item
(3 votes)

Die topografiese informasie oor die dam:

Naam van die Dam: Albert Falls
Naam van die Provinsie: KwaZulu Natal
Naaste Groot Dorp/Stad: Pietermaritzburg
Km Afstand: 30km
Oewer/Oord Naam: Albert Falls Openbare Oewer

Algemene feite:
Rivier sisteem waarin dit gebou is: Mngeni Rivier.
Datum wanneer die dam voltooi is: 1975.
- Hengelbare oewers om die dam: Algemene Openbare Oewer, Otto's Bluff, Special Events en Kyalami (Georganiseerde hengel), Pelican Bay, Bon Accord, Publieke area rondom dam.

Algemene Inligting van die oewer: Die gemiddelde waterdieptes oor die oewer op bepaalde afstande:

Vis Spesie Spesie in die dam  Somer Winter Normale Hengelafstand vir die spesie (Meter)
Ja/Nee Ja/Nee
Karp Ja Ja Ja 70 – 140m
Geelvis Ja Ja Ja 40 – 70m
Baber Ja Ja Ja 40 – 140m
Moddervis Nee      
Kurper Ja Ja Nee 15 – 60m
Paling Ja Ja Ja 40 – 70m

 

Vis Spesies: Die volgende visspesies kan geteiken word en die twee belangrike seisoene van die jaar:

Afstand Diepte (vt)
50m 5vt
80m 8vt
120m 9-12vt

 

Hengel Tegnieke: Indien jy spesifieke spesies wil teiken kan jy die volgende aastipes oorweeg:

Vis Spesie Soet Wit Deeg Gegeurde Deeg (Reuk) Floaties (Reuk) Erdwurms Gegeurde Mielies (Reuk) Ander (Noem)
Karp x Nee Banjo x Soet reuke  
Geelvis x Nee   x   Krappe, rysmiere
Baber           Krappe,rysmiere, vis filette
Swart baars Nee Nee Nee x Nee Krappe, kunsase
Kurper       x    
Paling       x   Krappe, Vis filette

 

Indien jy spesifieke spesies wil teiken kan jy die volgende stroppe oorweeg:

Vis Spesie Vaaldam (Gly) Vaaldam (Vas) Rietvlei Baberstrop Ander (Noem)
Karp x   x    
Geelvis x   x    
Baber x x   x  
Swart baars NVT     x Verskeie kunsase
Kurper x x x x  
Paling x x x x  
Graskarp NVT        

Hierdie reeks word aangebied om bruikbare inligting van al die gewilde damme en oewers aan lesers te voorsien. Van ons bekendste kompeterende hengelaars is ook genader om van hulp te wees met die damme in hulle eie provinsies. In kort gaan lesers 'n inligtingsbron verkry om as verwysing te gebruik wanneer 'n hengelgeleentheid by een van die damme geniet word.

Read 2535 times Last modified on Wednesday, 13 March 2013 10:23

Andries is the coach of the Protea World Carp Championship team that has won the world title in four consecutive years. He covers Bank Angling tournaments and is the Secretary of SAFBAF.

Related items